Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

Grapgat - Topics
Create Your Own App Store

* Grapgat > Topics


Subject: s*x
Replies: 11 Views: 2547

grapgat 7/9/2006 - 11:08:35
Glo julle aan voorhuwelikse s*x? *

bl0ndii 7/12/2006 - 12:34:00
dis ni dat ek da in glo ni,maar as j rgtg lief is viri aner persoon en jys seker hulle is lief vir jo,hokom ni? tho,as j n Christen is,is dit definitief verkeerd! *

1kirstin 7/20/2006 - 6:14:12
Ek stem saam met Blondi. Daar is verskeie maniere om daarna te kyk. Besluit ma self. *

kola32 8/24/2006 - 7:10:32
Die bybel sé seks voor die huwelik is verkeerd .Maar hoekom doen ons dit nog steeds. *

kola32 8/24/2006 - 7:13:04
Die bybel sA© seks voor die huwelik is verkeerd .Maar hoekom doen ons dit nog steeds. *

berend27 10/27/2006 - 10:56:52
iedereen doet het tegenwoordig . ben nog niet getrouwd . ik heb 1 vriendin en we doen het (s*x_sigar) *

chrislin 6/1/2007 - 8:12:26
Glo julle onvoorwaardelik in die Bybel? As jou antwoord 'ja' is sal jy doen wat die Bybel sê en eerder wag tot in die huwelik of trou as julle liefde opreg is. As jou antwoord 'nee' is verklaar dit mos jou aksies. Besluit waarin jy jou, dit sal jou dade bepaal *

chrislin 6/1/2007 - 8:17:47
Glo julle in die Bybel? Indien 'ja' sal jy doen wat die Bybel sê en eerder wag tot in die huwelik of trou as julle liefde opreg is. Indien 'nee' verklaar dit mos jou aksies. Besluit waarin jy glo, dit sal jou dade bepaal *

chrislin 6/1/2007 - 8:20:10
Glo jy in die Bybel? Indien 'ja' dan sal jy doen wat die Bybel sê: wag of trou. Indien 'nee' wys dit klaar in jou aksies. Besluit waarin jy glo, dit sal jou dade bepaal *

cjakes 9.10.07 - 10:25pm
Dis ni voor huwelike s*x, as jy ni van plan is om met haar te trou ni. *

0ivan0 26.04.08 - 02:08am
reading2.GIF *

palog 23.03.09 - 05:57am
hello daar *


* Reply
* Grapgat Forum


Search:
topics replies


* Grapgat

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store